Atalanta Bergamasca Calcio, dikwels genoem Atlanta, is 'n professionele sokkerklub gebaseer in Bergamo, Lombardye, Italië. Die klub speel in Serie A vandat dit in 2010–11 uit Serie B bevorder is. Hulle het derde geëindig in die 2018–19 Serie A- seisoen, wat beteken dat hulle vir die eerste keer in die klub se geskiedenis in die UEFA Kampioenskapsliga kan speel. Hulle speel by die Gewiss-stadion, wat 'n kapasiteit van 21 300 het. Hulle het 'n langdurige wedywering met die nabygeleë klub Brescia.
Seria A 2007-2008 | ||
![]() ![]() AC Milan - SSC Napoli - US Palermo - Parma FC - Reggina - AS Roma - Sampdoria - AC Siena - Torino FC - Udinese |