Een atmosfeer druk is die lugdruk by seevlak. Dus is dit 101.325 kPa.
Die volgende is dieselfde druk:
- 1 atm (atmosfeer)
- 101.325 kPa (kilopascal)
- 1.01325 bar
- 14.696 pvd (pond per vierkante duim of in Engels, psi)
- 2116.217 lb/vt2 (pond per vierkante voet)
- 33.19 vt H2O (voet water)
- 10.2 m H2O (meter water)
- 760 mm Hg (millimeter kwik)