Ato Essandoh | |
![]() | |
Geboorte | 29 Julie 1972 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ato Essandoh (gebore 29 Julie 1972) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Garden State (2004), Blood Diamond (2006), Django Unchained (2012), en Jason Bourne (2016).