![]() Audi A3 Sportback 5-deurluikrug 2.0 | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | ![]() |
Produksie | 1996–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte motor |
Uitleg | dwarsgemonteerde voorenjin, vierwieldryf of quattro vierwieldryf-op-aanvraag |
Platform | Volkswagengroep A platform Volkswagengroep MQB platform |
Die Audi A3 is 'n kompakte motorvoertuig wat sedert 1996 deur die Duitse motorvervaardiger Audi gebou word. Die eerste twee geslagte A3 is gebaseer op die Volkswagengroep A platform, wat hulle deel met verskeie ander modelle soos die Audi TT, Volkswagen Golf, Volkswagen Caddy en Volkswagen Touran asook die Seat Leon, Seat Toledo en Škoda Octavia. Die derde generasie A3 gebruik die Volkswagengroep MQB platform.