![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Audi AG |
Ook genoem | Ur-Quattro |
Produksie | 1980–1991 |
Montering | Ingolstadt, ![]() |
Ontwerper | Jörg Bensinger Walter Treser Ferdinand Piëch Franz Tengler (transmissie) Martin Smith (stileerder) |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Mediumgrootte sportmotor, tydrenmotor |
Bakstyl | 2-deur koepee |
Uitleg | Langsgeplaasde voorenjin "quattro" permanente vierwielaandrywing |
Platform | Volkswagen B2 platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 2.1 L I5[1] EBNA 10-klep (1980–87) 2.2 L I5 EBNA 10-klep (1987–89) 2.2 L I5 DBNA 20-klep (1989–91) |
Ratkas | 5-gang handratkas |
Lengte | 4404 mm |
Breedte | 1722 mm |
Hoogte | 1346 mm |
Massa | 1290 kg tot 1350 kg |
Asafstand | 2524 mm |
Plek in geskiedenis | |
Opvolger | Audi S2 |
Variante | Audi 80, Audi Koepee |
Die Audi Quattro is 'n pad- en tydrenmotor, vervaardig deur die Duitse motorvervaardiger Audi, deel van die Volkswagengroep. Dit is die eerste keer by die Geneefse Motorskou op 3 Maart 1980 tentoongestel. Produksie van die oorspronklike weergawe is tot in 1991 voortgesit.