Audra McDonald | |
![]() | |
Geboortenaam | Audra Ann McDonald |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Audra McDonald (gebore 3 Julie 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Beauty and the Beast (2017) en in die televisiereeks Private Practice (2007).