Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Audrey Wasilewski | |
Geboorte | 25 September 1967 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Audrey Wasilewski (gebore 25 September 1967) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What Women Want (2000), RED (2010), en Star Trek: Into Darkness (2013), en in die televisiereeks My Life as a Teenage Robot (2003).