Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Augusto De Luca | |
---|---|
![]() | |
Gebore | 1 Julie 1955 |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | Fotograaf |
Augusto De Luca (* 1 Julie 1955 in Napels, Italië) is 'n bekende Italiaanse fotograaf. De Luca het 'n akademiese graad in die regte verwerf, maar teen die middel van die 1970's 'n loopbaan as professionele fotograaf begin volg. De Luca oorskry met sy fotokuns die grenslyn tussen tradisionele en eksperimentele fotografie.
Van sy werk het ingang gevind tot die versamelings van bekende museums en ander instellings, waaronder die Bibliothèque nationale de France in Parys, die International Polaroid Collection (tans in besit van die Weense fotokunsmuseum WestLicht[1]) en die Belgiese Musée de la photographie de Charleroi.[2]
In 1996 wen hy die Città di Roma Award, vir die boek “Roma Nostra”.[3][4]
Fotografiese werke: Portraits[5] - Architecture[6] - Kleur.[7]