Auray

Auray

An Alre
Saint Goustan, die seehawe van Auray
Saint Goustan, die seehawe van Auray
Amptelike seël van Auray
Seël
Wapen van Auray
Wapen
Auray is in Frankryk
Auray
Auray
Koördinate: 47°40′07″N 2°58′53″W / 47.66861°N 2.98139°W / 47.66861; -2.98139
LandVlag van Frankryk Frankryk
Gewes Bretagne
Département Morbihan
ArrondissementLorient
KantonAuray
Regering
 • BurgemeesterJean-Claude Dumoulin (UDI)
Oppervlak
 • Stad6,91 km2 (2,67 vk. myl)
Hoogte
0–43 m (0–141 ft)
Bevolking
 • Stad12 536
 • Digtheid1 814/km2 (4 700/vk. myl)
 • Metro
43 981
Poskode
56007
Skakelkodes56400
Webwerfauray.fr

Auray (Bretons: An Alre) is 'n dorp in die département Morbihan van die Franse région (streek) Bretagne met 'n oppervlak van 6,91 vierkante kilometer en 12 536 inwoners (2007). Die dorp, wat lê aan die oewers van die Loc'h, Auray se rivier, besit 'n ou seehawe, Saint Goustan, aan die regteroewer en 'n steenbrug, wat die Aurayrivier (Frans: Rivière d'Auray) oorspan en die bodorp aan die linkeroewer met die hawe verbind.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne