Austin Basis

Austin Basis
Geboortenaam Austin Lee Basis
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Austin Basis (gebore 14 September 1976) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Curb Your Enthusiasm (2000), Life Unexpected (2010), Beauty and the Beast (2012), en How to Get Away with Murder (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne