Avengers: Infinity War | |
---|---|
Regisseur | Anthony Russo Joe Russo |
Produksieleier | Kevin Feige |
Draaiboek | Christopher Markus Stephen McFeely |
Met | |
Musiek deur | Alan Silvestri |
Kinematografie | Bill Pope |
Redigeerder |
|
Ateljee | Marvel Studios |
Verspreider | Walt Disney Studios Motion Pictures |
Uitgereik | 23 April 2018 |
Speeltyd | 149 min |
Land | Verenigde State |
Taal | Engels |
Begroting | VS$ $316–400 miljoen |
Bruto wins | VS$ $2.049 biljoen |
IMDb-profiel |
Avengers: Infinity War is 'n 2018 Amerikaanse film gegrond op die Marvel-comics superhero-span, die Avengers. Dit is voorafgegaan deur die 2012 film The Avengers en die 2015 film Avengers: Age of Ultron.