Avianca

Avianca
Aerovías del Continente Americano S.A.
IATA ICAO Roepteken
AV AVA AVIANCA
Gestig5 Desember 1919;
105 jaar gelede
 (1919-12-05)
Eerste vlug14 Junie 1940; 84 jaar gelede (1940-06-14) (as Avianca)
HoofspilleEl Dorado Internasionale Lughawe (Avianca Colombia)
Monseñor Óscar Arnulfo Romero Internasionale Lughawe (Avianca El Salvador)
Jorge Chávez Internasionale Lughawe (Avianca Peru)
Sekondêre spilleMariscal Sucre Internasionale Lughawe (Avianca Ecuador)
FokusstedeJosé María Córdova Internasionale Lughawe
Juan Santamaria Internasionale Lughawe (Avianca Costa Rica)
La Aurora Internasionale Lughawe (Avianca Guatemala)
Alfonso Bonilla Aragón Internasionale Lughawe
Rafael Núñez Internasionale Lughawe
Ernesto Cortissoz Internasionale Lughawe
José Joaquín de Olmedo Internasionale Lughawe
Miami Internasionale Lughawe
John F. Kennedy Internasionale Lughawe
Ramón Villeda Morales Internasionale Lughawe (Avianca Honduras)
Augusto C. Sandino Internasionale Lughawe (Avianca Nicaragua)
LojaliteitsprogramLifeMiles
AlliansieStar Alliance
SubsidiêreAvianca Peru
Avianca El Salvador
Avianca Costa Rica
Avianca Ecuador
Avianca Nicaragua
Avianca Honduras
Avianca Guatemala
Avianca Cargo
Helicol
Aviateca
Isleña
La Costeña
Sansa
AeroUnion[1]
Vlootgrootte100
Bestemmings63
HouermaatskappySynergy Group
SitkamerAvianca VIP Lounges
HoofkantoorHoof: Bogotá, Colombia
Tweede: San Salvador, El Salvador
SleutelpersoneRoberto Kriete (Voorsitter van Avianca S.A.)
Adrian Neuhauser (Hoof- uitvoerende beampte van Avianca Holdings S.A.)
Bedryfsinkomste 100,3 miljard pesos[2] (FJ 2009) (2009)
Totale bates 2 403 632 pesos (2008)
Webwerfavianca.com
Preview warning: Page using Template:Infobox airline with unknown parameter "lounge"
Avianca se hoofkantoor in Bogotá

Avianca is die nasionale en die grootste lugredery van Colombia en die tweede grootse in Suid-Amerika. Avianca is 'n Spaanse afkorting vir Aerovías del Continente Americano SA, wat beteken: Lugredery van die kontinentale Amerikas, Bpk. Hulle hoofkantoor is in Columbia se hoofstad, Bogotá geleë. Dit is een van die oudste lugrederye ter wêreld.

Tans bedryf Avianca, saam met sy filiaal SAM, gemiddeld 290 vlugte daagliks vanaf sy spilpunt in Bogota na 18 binnelandse en 19 internasionale bestemmings.

Benewens SAM, het Avianca nog drie filiale: OceanAir van Brasilië, Avianca Ecuador (Avianca Ecuador het ontwikkel uit Aerogal wat VIP Ecuador van Ecuador in 2012 geïnkorporeer het) en Wayra van Peru.

  1. (es) Avianca compró Aerounión: http://www.dinero.com/empresas/articulo/avianca-compro-aerounion/193184
  2. (es) "Resultados Avianca 2009" (PDF). Avianca.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 Maart 2012. Besoek op 28 September 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne