Avior
| ||||
![]() | ||||
Avior se ligging (in die rooi sirkel). | ||||
Sterrebeeld | Kiel | |||
Bayer-naam | Epsilon Carinae | |||
Spektraaltipe | K3 III[1] + B2 Vp[2] | |||
Soort | Dubbelster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 08h 22m 30.83526s[3] | |||
Deklinasie | -59° 30′ 34.1431″[3] | |||
Skynmagnitude (m) | 1,86[4] (2,166/4,121)[5] | |||
Absolute magnitude (M) | -4,47[6] (-4,3, -1,8, -1,7)[7] | |||
B-V-kleurindeks | +1,27[4] | |||
U-B-kleurindeks | +0,19[4] | |||
Besonderhede | ||||
Komponent 1 | ε Car A | |||
Massa (M☉) | 10,5[7] | |||
Radius (R☉) | 36[8] | |||
Temperatuur (K) | 3 523[7] | |||
Komponent 2 | ε Car B | |||
Massa (M☉) | 7,3[7] | |||
Radius (R☉) | 3[9] | |||
Ligsterkte (L☉) | 400[9] | |||
Temperatuur (K) | 20 417[7] | |||
Eienskappe | ||||
Ouderdom (jaar) | 31,2 ± 10,1[10] + 20[7] miljoen | |||
Veranderlikheid | Verduisterend (vermoed)[11] | |||
Veelvoudigheid | 2, 3 | |||
Ander name | ||||
CD-59°1032, FK5 315, HIP 41037, HR 3307, SAO 235932 A: HD 71129 B: HD 71130 | ||||
|
Avior (ook bekend as Epsilon Carinae of ε Car) is ’n dubbelster in die suidelike sterrebeeld Kiel (Carina). Met ’n skynbare magnitude van 1,86 is dit een van die helderste sterre in die naglug. Die Vals Kruis is ’n asterisme wat gevorm word deur Delta Velorum, Kappa Velorum, Iota Carinae en Avior. Dit word so genoem omdat dit soms vir die ware Suiderkruis aangesien word en dit tot navigasiefoute kan lei.[12]
<ref>
tag; no text was provided for refs named houk1978
<ref>
tag; no text was provided for refs named apjss119_1_83
<ref>
tag; no text was provided for refs named aaa474_2_653
<ref>
tag; no text was provided for refs named clpl4_99
<ref>
tag; no text was provided for refs named aaa356_141
<ref>
tag; no text was provided for refs named Anderson2012
<ref>
tag; no text was provided for refs named aj127_5_2915
<ref>
tag; no text was provided for refs named mnras410_1_190
<ref>
tag; no text was provided for refs named yalebsc