Axel von Ambesser

Axel von Ambesser
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1910-06-22)22 Junie 1910
Sterfte 6 September 1988 (op 78)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1935–1988
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Axel von Ambesser (22 Junie 1910 – 6 September 1988) was 'n Duitse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tanz mit dem Kaiser (1941), Traumschöne Nacht (1952), Bruder Martin (1954), en Ihr erstes Rendezvous (1955).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne