Ayanda Dlodlo

Ayanda Dlodlo
Ayanda Dlodlo
Dlodlo toe sy minister was

Minister van Staatsdiens en administrasie (2 termyne)
Ampstermyn
5 Augustus 2021 – 4 April 2022
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Senzo Mchunu
Opgevolg deur Thulas Nxesi
(waarnemend)
Ampstermyn
28 Februarie 2018 – 29 Mei 2019
Voorafgegaan deur Faith Muthambi
Opgevolg deur Senzo Mchunu

Minister van Staatsveiligheid
Ampstermyn
30 Mei 2019 – 5 Augustus 2021
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Dipuo Letsatsi-Duba
Opgevolg deur Pos afgeskaf

Minister van Binnelande Sake
Ampstermyn
17 Oktober 2017 – 27 Februarie 2018
President Jacob Zuma
Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Hlengiwe Mkhize
Opgevolg deur Malusi Gigaba

Minister van Kommunikasiewese
Ampstermyn
31 Maart 2017 – 17 Oktober 2017
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Faith Muthambi
Opgevolg deur Mmamoloko Kubayi-Ngubane

Persoonlike besonderhede
Gebore 22 Mei 1963 (1963-05-22) (61 jaar oud)
Soweto, Suid-Afrika
Politieke party African National Congress

Ayanda Dlodlo (gebore 22 Mei 1963) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en oudlid van die Nasionale Vergadering vir die regerende African National Congress. Sy was die minister van staatsdiens en -administrasie in die kabinet van president Cyril Ramaphosa, tot 4 April 2022 toe sy bedank het om die uitvoerende direkteur van die Wêreldbank te word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne