Aylam Orian

Aylam Orian
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aylam Orian is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse NCIS: Los Angeles (2009), Code Black (2015), Shooter (2016), en Stargate Origins (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne