Ayrton Senna

Ayrton Senna
Ayrton Senna by Imola in 1989
Ayrton Senna by Imola in 1989
Geboortedatum 21 Maart 1960
Geboorteplek São Paulo
Sterfte 1 Mei 1994 (op 34)
Imola, Italië
Volle naam Ayrton Senna da Silva
Nasionaliteit Vlag van Brasilië Brasilianer
Aktiewe jare 1984 - 1994
Ou span(ne) Toleman, Lotus, McLaren, Williams
Inskrywings 162
Kampioenskappe 3
Oorwinnings 41
Podiums 80
Loopbaanpunte 610
Voorste wegspronge 65
Vinnigste rondtes 19
Eerste F1-wedren 1984 Brasiliaanse Grand Prix
Eerste wen 1985 Portugese Grand Prix
Laaste wen 1993 Australiese Grand Prix
Laaste inskrywing 1994 San Marino Grand Prix

Ayrton Senna da Silva (21 Maart 1960 - 1 Mei 1994), beter bekend as Ayrton Senna, was 'n Brasiliaanse renjaer wat die Formule Een-wêreldkampioenskap drie keer verower het. Sy dood in 1994 word steeds deur baie Brasiliane betreur en hy bly tot vandag toe een van Formule Een se gewildste persoonlikhede, al was hy tydens sy loopbaan dikwels 'n meer omstrede karakter as wat deesdae aan hom toegedig word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne