Uitleg van die Bakoe-straatrenbaan , tuiste van die Grand Prixren.
Die Azerbeidjanse Grand Prix is 'n Formule Een motorwedren wat vir die eerste keer op die kalender ingesluit is in 2017.[ 1] [ 2] Dit is op die Bakoe-straatrenbaan in Bakoe , die hoofstad van Azerbeidjan , op 25 Junie gehou. Die eerste Formule Eenwedren by dié baan het in 2016 die Europese Grand Prix geheet.[ 3]
↑ "FIA Announces World Motorsports Council decisions" (in Engels). Fédération Internationale de l'Automobile. 30 November 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2020. Besoek op 30 November 2016 .
↑ "No German Grand Prix on F1 2017 calendar but Azerbaijan race is official" . The Guardian (in Engels). Reuters. 30 November 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 30 November 2016 .
↑ "FIA confirms 2016 calendar" . Formula1.com (in Engels). Formula One Management. 2 Desember 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 November 2016. Besoek op 2 Desember 2015 .