Aziz Ansari | |
Geboortenaam | Aziz Ismail Ansari |
---|---|
Geboorte | 23 Februarie 1983 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Aziz Ansari (gebore 23 Februarie 1983) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 30 Minutes or Less (2011) en Epic (2013), en in die televisiereekse Parks and Recreation (2009) en Master of None (2015).