B.net

B.net
Tipe
Gestig September 2007 in Zagreb, Kroasië
Hoofkantoor Vrtni put 1, Zagreb
ProdukteDigitale kabel
Kabelinternet
Telefoondiens

B.net is 'n kabelmaatskappy in Kroasië, en 'n filiaal van Vipnet sedert 2011. Dit bied kabeltelevisie, telefoon en internet in Osijek, Rijeka, Solin, Split, Velika Gorica, Zadar en Zagreb.

Die maatskappy is in September 2007 gestig as 'n samesmelting van twee groot Kroatiese kabelmaatskappye, DCM d.o.o. en Adriatic Kabel d.o.o.[1] In 2010 het die maatskappy 105 000 kabeltelevisiegebruikers gehad, met 'n moontlike uitbreiding na 250 000 huishoudings.

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 November 2010. Besoek op 25 Oktober 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne