![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | BMW |
Produksietyd | 2014–tans |
Konfigurasie | Inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 2,0 L (1 995 cc) |
Boorwydte | 84 mm (3,31 in) |
Slaglengte | 90 mm (3,54 in) |
Drukverhouding | 16.5:1 |
Blok | Aluminiumallooi |
Kopstuk | Aluminiumallooi |
Stelsels | |
Klepwerking | DOHC 4 kleppe per silinder |
Brandstoftipe | Diesel (DIN EN 590) |
Turboaanjaer | Enkel of tweeling turboaanjaer |
Brandstofstelsel | gemenedrukbuis brandstofinspuiting |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 85–170 kW (114–228 hp) |
Wringkrag | 270-500 Nm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | BMW N47 |
Die BMW B47 is 'n Inlynviersilinder gemenedrukbuisbrandstofinspuiting dieselenjin wat sedert 2014 deur BMW vervaardig word. Dit is die opvolger van die N47-enjin.