BMW B48

  BMW B48-enjin
Oorsig
Vervaardiger BMW
Produksietyd 2014–tans
Konfigurasie inlynviersilinder
Afmetings
Inhoudsmaat 1 998 cc (2 L)
Boorwydte 82.0 mm
Slaglengte 94.6 mm
Drukverhouding 11:1
Stelsels
Klepwerking DOHC
Brandstoftipe Petrol
Turboaanjaer Tweelingveeg turboaanjaer
Brandstofstelsel Direkte inspuiting
Smeerstelsel Druksirkulasie
Plek in geskiedenis
Voorganger BMW N20
B48 in 'n 2014 MINI Cooper S

Die BMW B48 is 'n turboaangejaagde inlynviersilinder-petrolenjin wat die BMW N20 vervang het en sedert 2014 in produksie is. Dit is die eerste keer in die F56 Mini Hatch gebruik en word sedert 2015 in BMW-toepassings gebruik.

Die B48 is deel van 'n modulêre BMW-enjinfamilie van 3-silinder (B38/B37), 4-silinder (B48/B47) en 6-silinder (B58-) enjins,[1] almal met 'n verplasing van 500 cc per silinder.

  1. "BMW modular engines: B37, B38, B47 and B48". www.bmwblog.com. Besoek op 10 Mei 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne