BMW M62

   BMW M62-enjin
Oorsig
Vervaardiger BMW
Produksietyd 1995–2005
Konfigurasie 90° V8
Afmetings
Inhoudsmaat 3.5- 4.8 L
Blok Aluminium
Kopstuk Aluminium
Stelsels
Klepwerking DOHC, met VVT op
M62TU-weergawes
Brandstoftipe Petrol
Plek in geskiedenis
Voorganger BMW M60
Opvolger BMW N62

Die BMW M62 is 'n natuurlik-geaspireerde V8-petrolenjin wat van 1995 tot 2005 deur BMW vervaardig is. [1] Die M62 is 'n opvolger van die BMW M60 en het 'n aluminium-enjinblok [2] en 'n enkelry-tydreëlketting. [3]

In 1998 ondergaan die M62 'n tegniese opdatering en VANOS (veranderlike kleptydreëling) word ingevoer vir die inlaatnokasse.

Die S62-enjin is die BMW M-hoëprestasieweergawe van die M62, wat in die E39 M5 vrygestel is.

  1. "BMW 8-Zylinder Motor (M62)". bmw-grouparchiv.de. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2018. Besoek op 19 Junie 2020.
  2. "BMW World - Nikasil". www.usautoparts.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Augustus 2014.
  3. "BMW M62 engine". www.usautoparts.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 November 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne