BMW B47

   BMW B47-enjin
Oorsig
Vervaardiger BMW
Produksietyd 2014–tans
Konfigurasie Inlynviersilinder
Afmetings
Inhoudsmaat 2,0 L (1 995 cc)
Boorwydte 84 mm (3,31 in)
Slaglengte 90 mm (3,54 in)
Drukverhouding 16.5:1
Blok Aluminiumallooi
Kopstuk Aluminiumallooi
Stelsels
Klepwerking DOHC 4 kleppe per silinder
Brandstoftipe Diesel (DIN EN 590)
Turboaanjaer Enkel of tweeling turboaanjaer
Brandstofstelsel gemenedrukbuis
brandstofinspuiting
Verkoelingstelsel Waterverkoel
Enjinlewering
Kraglewering 85–170 kW (114–228 hp)
Wringkrag 270-500 Nm
Plek in geskiedenis
Voorganger BMW N47

Die BMW B47 is 'n Inlynviersilinder gemenedrukbuisbrandstofinspuiting dieselenjin wat sedert 2014 deur BMW vervaardig word. Dit is die opvolger van die N47-enjin.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne