![]() Alpina-weergawe van die M60-enjin | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | BMW |
Produksietyd | 1992–1996 |
Konfigurasie | 90° V8 |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 3,0–4,0 L (183–244 cu in) |
Blok | Aluminium |
Kopstuk | Aluminium |
Stelsels | |
Klepwerking | Dubbele nokasse met vier kleppe per silinder |
Brandstoftipe | Petrol |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | BMW OHV V8 |
Opvolger | BMW M62 |
Die BMW M60 is 'n natuurlike V8-petrolenjin wat van 1992 tot 1996 vervaardig is. Dit was BMW se eerste V8-enjin in meer as 25 jaar.
Die M60 is vervang deur die BMW M62-enjin.