BMW M70

    BMW M70-enjin
Oorsig
Vervaardiger BMW
Produksietyd 1987–1994
Konfigurasie 60° V12
Afmetings
Inhoudsmaat 5,0 L (305 cu in)
Blok Aluminium
Kopstuk Aluminium
Stelsels
Klepwerking Enkelbonokas
Brandstoftipe Petrol
Plek in geskiedenis
Voorganger Geen
Opvolger BMW M73

Die BMW M70 is 'n EBNA V12-petrolenjin, wat BMW se eerste produksie V12 was[1] en van 1987 tot 1996 vervaardig is.

Die BMW S70/2- enjin, wat grotendeels onverwant aan die M70- en S70B56-enjins is, is 'n DBNA V12-petrolenjin, wat die McLaren F1 van 1993 tot 1998 aangedryf het.

  1. "BMW E32 parts". www.usautoparts.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Julie 2013. Besoek op 4 Augustus 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne