BMW M73

   BMW M73-enjin
Oorsig
Vervaardiger BMW
Produksietyd 1993–2002
Konfigurasie 60° V12
Afmetings
Inhoudsmaat 5,4 L (330 cu in)
Stelsels
Klepwerking EBNA
Brandstoftipe Petrol
Smeerstelsel Druksirkulasie
Verkoelingstelsel Waterverkoel
Plek in geskiedenis
Voorganger BMW M70
Opvolger BMW N73

Die BMW M73 is 'n EBNA V12-petrolenjin wat die BMW M70 vervang het en is van 1993-2002 vervaardig. Dit is gepas in die BMW E38 7-reeks, E31 8-reeks en Rolls-Royce Silver Seraph.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne