Bai Ling | |
Geboorte | 10 Oktober 1966 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bai Ling (gebore 10 Oktober 1966) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Crow (1994), Red Corner (1997), Southland Tales (2006), en Crank: High Voltage (2009).