Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ballard Berkeley | |
Geboorte | 6 Augustus 1904 |
---|---|
Sterfte | 16 Januarie 1988 (op 83) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ballard Berkeley (6 Augustus 1904 – 16 Januarie 1988) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Stage Fright (1950) en Operation Diplomat (1953), en in die televisiereekse Leave It to Todhunter (1958) en Fawlty Towers (1975).