Balthazar Getty

Balthazar Getty
Geboortenaam Paul Balthazar Getty
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Balthazar Getty (gebore 22 Januarie 1975) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lord of the Flies (1990), Young Guns II (1990), Lost Highway (1997), en Feast (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne