Bandelierkop | |
---|---|
Koördinate: 23°19′23″S 29°48′7″O / 23.32306°S 29.80194°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Vhembe |
Munisipaliteit | Makhado |
Bandelierkop is 'n nedersetting in Makhado Munisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Dit lê ongeveer 35 km suidwes van Louis Trichardt, op die roete tussen Polokwane en Beitbrug. Die Afrikaanse benaming vir die plek kom blykbaar uit 'n destydse voorval toe 'n burger, Jan du Preez, terug gestuur is om sy bandelier wat hy vergeet het toe die kommando hulle kamp afgeslaan het, te gaan haal.[1]