Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Banket | |
---|---|
Koördinate: 17°23′0″S 30°24′0″O / 17.38333°S 30.40000°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Masjonaland-Wes |
Distrik | Zvimba |
Hoogte | 1 274 m (4 180 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 9 503 |
Tydsone | UTC+2 (SAT) |
• Somertyd | UTC+1 |
Banket is 'n dorpie noord van Harare in Zimbabwe met 'n geraamde bevolking in 2007 van 9 503.
'n Soort gouddraende rots is deur die vroeë prospekteerders "banket" genoem omdat dit gelyk het na 'n Hollandse soetvleis met die naam. Die dorpie het ontwikkel as 'n sentrum vir 'n aantal kleims wat uitgesteek is op so 'n rif.
Tot en met die ineenstorting van die landbou in die land sedert 2000 was dit 'n sentrum vir die landbou met veral tabak en mielies as die vernaamste produkte.