Barbara Bain

Barbara Bain
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mildred Fogel
Geboorte 13 September 1931 (1931-09-13) (93 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Juliet Landau
Susan Bain Landau Finch
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barbara Bain (gebore 13 September 1931) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent American Gun (2002) en in die televisiereekse Mission: Impossible (1966) en Space: 1999 (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne