Barbara Barrie

Barbara Barrie
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Barbara Ann Berman
Geboorte 23 Mei 1931 (1931-05-23) (93 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1953–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barbara Barrie (gebore 23 Mei 1931) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente One Potato, Two Potato (1964), Breaking Away (1979), en Hercules (1997), en in die televisiereeks Barney Miller (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne