Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Barbara Bennett | |
Geboortenaam | Barbara Jane Bennett |
---|---|
Geboorte | 13 Augustus 1906 |
Sterfte | 8 Augustus 1958 (op 51) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5, insluitende Morton Downey Jr. |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Barbara Bennett (13 Augustus 1906 – 8 Augustus 1958) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Valley of Decision (1916), Mother's Boy (1929), Syncopation (1929), en Love Among the Millionaires (1930).