Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Barbara Billingsley | |
Geboortenaam | Barbara Lillian Combes |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Barbara Billingsley (22 Desember 1915 – 16 Oktober 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Airplane! (1980) en in die televisiereekse Leave It to Beaver (1957), Mork & Mindy (1978), en Muppet Babies (1984).