Barbara Carrera

Barbara Carrera
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Barbara Kingsbury
Geboorte 31 Desember 1945 (1945-12-31) (79 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1970–2004
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barbara Carrera (gebore 31 Desember 1945) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Island of Dr. Moreau (1977), Condorman (1981), I, the Jury (1982), en Never Say Never Again (1983).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne