Barbara Eve Harris

Barbara Eve Harris
Geboortenaam Barbara Evadney Reid-Hibbert
Geboorte 8 Maart 1959 (1959-03-08) (66 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barbara Eve Harris (gebore 8 Maart 1959) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Midnight Meat Train (2008), People Like Us (2012), The Amazing Spider-Man (2012), en Transformers: The Last Knight (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne