Barbara Everest

Barbara Everest
Geboorte (1890-06-19)19 Junie 1890
Sterfte 9 Februarie 1968 (op 77)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1916–1968
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barbara Everest (19 Junie 1890 – 9 Februarie 1968) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Phantom Fiend (1932), Jane Eyre (1943), The Uninvited (1944), en Gaslight (1944).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne