Barbara Garrick

Barbara Garrick
Geboorte 3 Desember 1965 (1965-12-03) (59 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barbara Garrick (gebore 3 Desember 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Eight Men Out (1988), The Firm (1993), Far from Heaven (2002), en Jumper (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne