Barbara Harris | |
Geboortenaam | Barbara Densmoor Harris[1] |
---|---|
Geboorte | 25 Julie 1935 |
Sterfte | 21 Augustus 2018 (op 83) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1959–1997 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Barbara Harris (25 Julie 1935 – 21 Augustus 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Nashville (1975), Freaky Friday (1976), Peggy Sue Got Married (1986), en Grosse Pointe Blank (1997).