Barbara Jefford

Barbara Jefford
Geboorte 26 Julie 1930 (1930-07-26) (94 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barbara Jefford (gebore 26 Julie 1930) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Shoes of the Fisherman (1968), The Saint (1997), The Ninth Gate (1999), en Philomena (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne