Barbara La Marr

Barbara La Marr
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1896-07-28)28 Julie 1896
Sterfte 30 Januarie 1926 (op 29)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barbara La Marr (28 Julie 1896 – 30 Januarie 1926) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Trifling Women (1922), Souls for Sale (1923), The White Moth (1924), en The Heart of a Siren (1925).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne