Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Barbara Luddy | |
Geboorte | 25 Mei 1908 |
---|---|
Sterfte | 1 April 1979 (op 70) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Barbara Luddy (25 Mei 1908 – 1 April 1979) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Headin' North (1930), Lady and the Tramp (1955), Sleeping Beauty (1959), en The Many Adventures of Winnie the Pooh (1977).