Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Barbara McNair | |
Geboortenaam | Barbara Jean McNair |
---|---|
Geboorte | 4 Maart 1934 |
Sterfte | 4 Februarie 2007 (op 72) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1956–2007 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Barbara McNair (4 Maart 1934 – 4 Februarie 2007) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente If He Hollers, Let Him Go! (1968), Change of Habit (1969), en The Organization (1971), en in die televisiereeks I Spy (1965).