Barbara Niven

Barbara Niven
Geboortenaam Barbara Lee Buholz
Geboorte 26 Februarie 1953 (1953-02-26) (71 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barbara Niven (gebore 26 Februarie 1953) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent A Perfect Ending (2012) en in die televisiereekse Cedar Cove (2013) en Chesapeake Shores (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne