Barbara O'Neil | |
Geboorte | 17 Julie 1910 |
---|---|
Sterfte | 3 September 1980 (op 70) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1937–59; 1970 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Barbara O'Neil (17 Julie 1910 – 3 September 1980) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Stella Dallas (1937), Gone with the Wind (1939), All This, and Heaven Too (1940), en I Remember Mama (1948).