Barbara Sukowa

Barbara Sukowa
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 2 Februarie 1950 (1950-02-02) (75 jaar oud)
Nasionaliteit Duits
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barbara Sukowa (gebore 2 Februarie 1950) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lola (1981), Rosa Luxemburg (1986), Hannah Arendt (2012), en Atomic Blonde (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne