Barbaryse hert | |
---|---|
![]() | |
’n Manlike Barbaryse hert in Berlyn. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | |
Subspesie: | C. e. barbarus
|
Trinomiale naam | |
Cervus elaphus barbarus Bennett, 1833[1]
|
Die Barbaryse hert of Atlashert (Cervus elaphus barbarus) is ’n subspesie van die edelhert wat inheems is aan Noord-Afrika.