Barkhad Abdi | |
Geboorte | 10 April 1985 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2012–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Barkhad Abdi (gebore 10 April 1985) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Captain Phillips (2013), Eye in the Sky (2015), Blade Runner 2049 (2017), en Good Time (2017).